Onbeskofte nuus aangaande die boosaardighede van die kakastokrasie

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Waarskuwing: Die volgende is deur ‘n omgekrapte belastingbetaler en is geensins die opinie van enigiemand waarvoor ons verantwoordelikheid aanvaar nie. Ons het ‘n getikte blaai by die busstop opgetel. Iemand het ‘n pampier in my sak gesteek by die kroeg laasnag… Ook moet die leser let dat niemand aangekla word van enige onwettige aksies, versuim tot aksie of belastingbedrog van enige aard nie. Alle entiteite hierin vernoem tree op binne wat hulle prokureurs u kan oortuig is die noue vertolking van die Wet.

“Solank ek die munt uitreik, gee ek nie ‘n bokker om wie die wette maak nie.”
                                                                                          ‘n Rothschild

Die twee grootste welpe in Suid Afrika het elkeen een biljoen rand geskenk om te veg teen die kroonvirus. Of so iets. Godsweet wat gaan met daardie geld gedoen word, maar dit maak tog nie saak nie, steeds net 4% soveel as wat Cyril geskenk het.
Geskenk is?
Wat bedoel jy dis ‘n fo…’n lening, teen rente?

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Aan die begindae van die sogenaamde ‘leuenverklikker’ was die operateurs nie vreeslik besig nie. Een polisieoffisier knip die ding vas aan ‘n potplant in sy kantoor, en sowaar kry hy seine. Die storie van sy daaropvolgende eksperimente is nogal beroemd. Nie net kon sy Rhodendendron pyn registreer nie, die ding het begin uitfreak as die ou wat hom laas seergemaak het, die kamer binnekom! Hy het gewys hoe hierdie bewussyn gekommunikeer word tussen verskeie “laer” spesies, oor myle se afstand, met geheue. Hy kon ‘n hoendereier laat ‘uitpaas van skok’ deur klein krefies naby hom dood te maak.

Daar is ‘n klein spesie wespe wat haar eiers een-een op die rug van sekere spinnekoppe lê. Soos die menslike sperm, is haar eierselletjie te klein om enigiets anders as die broodnodige kern met DNA te bevat. Voor sy wegvlieg, laat sy ‘n klein drolletjie op die eier. As jy haar verhoed om die drolletjie aan te smeer, ontwikkel die eier normaal, maar die wespe wat daar uitbroei, het geen idee van spinnekopjag nie. Dit is asof ‘instink’ letterlik ‘n bol stront is?

Elke sel in jou liggaam bestaan uit lae-binne-lae. In die kern, kry ons die dubbele string aminosure genaamd DNA, in a sakkie. Buite daardie sakkie lewe ‘n verskeidenheid ..umm… bakterië, bekend as mitochondria Daardie wesentjies in jou selle is so klein, hulle kan nie eens DNA bevat nie, slegs ‘n baie eenvoudiger reeks aminosure in een elkele string, genaamd RNA. . In baie klein selletjies, soos amoebae, menslike sperm, of daai wespetjie se eier, is daar nie plek vir ekstra ‘wesens’ nie, maar vroulike eierselle dra heelwat van hierdie mitochondria met RNA.

Alhoewel jou DNA die sogenaamde ‘Kode van die Lewe’ is wat jou grootliks definieër as organisme, is dit die mitochondria (met RNA) wat uitdrukking gee aan daardie ‘kode’ deur die DNA string te ‘lees’ en dan opgefrommelde worsstringe uit te skei, wat ons polipeptiede noem. Dink aan ‘n laa-ang wors, opgefrommel in ‘n bolletjie. Dit kan ‘n protein wees, ‘n ensiem, enige van die miljoene verskillende boublokke van jou liggaam. Jy erf meeste RNA van jou ma, jou pa se sperm is te klein. Elkeen verskaf helfte van jou DNA, wat jou ‘n mens maak, maar jou ma gee al jou instink, jou nodigste mitochodriese RNA. Die beste wat jou pa kan doen is om jou maniere te leer.

Ons kan ook RNA verwerf deur dit in te neem. Elkeen verstaan tog die nodigheid vir borsvoeding, en vir klein kindertjies om grond te eet. Skoon, vars, vrugbare grond, nie daai giftige konkoksie van chemikalië en groeihormone waar jou Monsanto walggewasse so mooi groei nie. Ons verkry dit in die kos wat ons eet, die stof in die lug, die aanraking van ‘n geliefde. Geen gevoel is sterker as die bond tussen ‘n moeder en haar kind nie, of tweelinge. Hulle deel RNA van voor geboorte, met Ma en mekaar. Selfs goeie vriende wat mekaar se sinne voltooi, doen dit omdat hulle RNA deel, deur handskud, kos aangee, onsigbare spoegdruppeltjies wat immuniteit net so maklik versprei as pestilensie.

Wat van nuutgevonde romantiese minnaars wat mekaar se elke hartslag kan voel? Daar is vreeslik baie RNA in spoeg, en selfs al dryf my RNA nou in jou lyf, kommunikeer hulle steeds met die RNA waar hulle hoort; my lyf. Ek en jy is nou op kwantumvlak gebind deur sub-sellulêre organismes! My lyf wil naby jou lyf wees, want dan kan my binneste siel beter vir joune luister. Dis ware liefde. Paartjies wat ophou soen, dryf gou uitmekaar. Families wat nie saam eet nie, vervreem altyd. Die gemeenskapsmaal is ‘n belangrike aspek in elke kultuur wat nog kultuur het.

Wanneer jy deel in die Heilige Nagmaal (julle het gewonder wanneer ek ‘n punt sal kry, nê?) wanneer jy daai klein stukkie brood neem wat die prediker met sy eie hand voor jou oë afbreek, eet jy die RNA wat sy vingers agterlaat. So bind jy jouself aan die ‘gees’ van die ‘leier van God se kudde’. Wanneer die gemeenskaplike wynbeker verbykom, en jy neem daai klein kastige-slukkie? Nou deel jy RNA met elkeen wat voor jou gedrink het, en jy deel uit aan almal wat na jou drink. My moeder was ‘n afskaffer, maar sy het aangedring ons raak tenminste die rand van die beker met ons lippe. Die individuele kelkie is ‘n klap in die gesig van elke disipel en hul Meester. Die bloed is magtiger as die vlees. Met die brood bou ons ‘n gemeente, maar met die wyn bou ons ‘n gemeenskap. ‘n Kelkie vol wyn is nie die bloed van enige god nie, maar die beker wat jy deel met Sy gemeente bring saligheid vir almal.

Wanneer die banke ons toelaat om terug te gaan werk toe, en die winkels wat nog bestaan oop maak, en ons weer toegelaat word om mekaar in die openbaar te sien, waak teen snaakse nuwe regulasies wat indring op ons menswees. Wees versigting vir ‘n nuutgevonde vrees vir kieme en siektes. Wees bedag op mense wat predik vir ‘n samelewing waar ons nooit aan mekaar mag raak nie. Hulle gebruik wetenskaplike terme om vrees aan te jaag, maar hulle vermy wetenskap as sulks. Wetenskap vereis samesyn, anders loop dinge net dood.

En met die volgende nagmaal, steek jou hoogdrawendheid in jou sak en neem die beker, instede van daai vervlakste klein kelkie. Dis hoe ons nog altyd die gemeenskap ingeënt het. Let ook op uit wie se hand jy (en almal in jou buurt) jou gereelde gemorskossie neem. Ons almal gaan na dieselfde winkel toe, en wie raak aan almal se kos? Dis reg, brrrr.

Die nuus is vol wanhoop en doodslag, maar dis meestal aangeblaasde nonsens, terwyl die werklikheid dat tenminste party lande direk aangeval word, nie ‘n ordentlike geselskap genoem mag word nie. Let ook op dat elke liewe sogenaamde ‘oplossing’ sover, finansieël van aard is, of finansieël onaanvaarbaar is. Ons sal sien wat ons uiteindelik verkoop sal word as oplossings, maar wees verseker: ons gaan kaak en pattal.

Al wat ek voor hoop, is dat my regering onthou dit was net bedoel as ‘n oefening, nie ‘n rede om ons op te lyn vir inentings nie. Ek is bang vir Bill Gates se inentings, die goed is duur, besmet, en gee jou sover nog net meer rede om geld by sy hospitale te spandeer. Wat, jy dag hy doen komper-goed? Sy familie maak geld uit bevolkingsverdunning al vir baie dekades lank… en nou wil hy menslike kontak vervang met ‘n inspuiting.

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Dis nou nie dat ek vreeslik omgee of selfs tyd spandeer aan die Yanks en hul dinge nie, maar mens moet tog so nou en dan oplet wat in die klas aangaan. Saam met haar mak Nigeriër, ou Brakkie Bam-Bam, het hulle mos ‘n klomp nuwe weermagbasisse regoor Afrika geplant, ‘n paar leiers laat vermoor, en hele geografiese streke in burgeroorlog gedompel. As miesies Clinton nog nie iemand in jou buurt laat vermoor het nie, bly jy seker nie naby olie nie. Ons weet haar god het beveel dat sy die aarde sal regeer. Met ‘n ysterstaf. Altyd met die flippen ysterstaf. Sy is egter so afgryslik euwel, net geïndoktrineerde kinders en hul liberale professors stem vir haar, so hoe sal sy ooit ‘n verkiesing wen? Maklik:

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Daar is nie regtig ‘n krisis nie. Die moontlikheid is sterk dat diegene wat graag die wêreld met ‘n ystersepter wil regeer, die geleentheid mag aangryp/skep om nog lande se volkseiendom te onteien. Daar is rede om te glo iemand gebruik die sogenaamde krisis om die effektebeurse te stroop. Dis nou jou pensioen en myne. Die eienaardige entiteit bekend as Bill Gates is natuurlik vol angs dat iemand anders as hy geld gaan maak uit die gemors, maar die Amerikaanse president se babawagter, Mike Pence, het ons ook al vertel die kroonviruspandemie is net ‘n oefening.

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

ESCOM is nie bankrot nie. Hoe kan ‘n staatsdepartement bankrot raak? Dit behoort nog aan die Mense van Suid Afrika, raait? Oor sy begroting, rot en kaal besteel, ‘n nes van verduistering miskien, krimineel gestroop selfs, maar bankrot? Onmoontlik. Dit is hoekom die ANC van dag een af Escom gesien het as ‘n “wie-haikel of tranzvormyshun.” Biljoene rande is bloot net gekaap en aan ‘verdienstelike’ mense gegee in ruil vir vae beloftes en denkbeeldige aflewerings.

 Die gedagte aan ‘n land sonder elektrisiteit laat elke witman se broek uitslaan in geure, en dus is Escom die laaste lig om afgeskakel te word, en ons sal one eie bloed vergiet om dit aan die gang te hou. Witmense is nogal bang vir die donker, selfs die wat in Donker Afrika grootgeword het.

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Ai, tog! Nou is kommiekboek-meerminnetjies blykbaar te Wit. Tjiengelieng-tjieng! Lui die klokke! Hollywood gaan alles regmaak; ‘n Swart meermin! Terwyl ons nog snak na ons asem, kondig hulle ‘n nuwe James Bond aan: ‘n Swart meisie! Hemele behoed ons! O wat gebeur met ons kultuur? As die saak jou na die sneesdoekies laat reik, gaan die res van hierdie relaas jou waarskynlik nie aanstaan nie. Daar is rede om te glo dat sy dalk aspris wit gemaak was in die eerste plek. Bond, wel, nuusopskrifte praat maar heeldag kaakvars … ek bedoel kraakvars dinge.

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

As jy oud genoeg is om te onthou toe ons grondwet bekend gestel was as “die mees moderne grondwet op aarde” is jy seker al te oud om te onthou toe ons nuwe grondwet voorgestel was as “die mees moderne grondwet op aarde”. Ek meen, dis nie asof ons hoogwaardeerde opiniemakers vreeslik belangestel het op die dag nie. The Star koerant se voorblad as een yslike volkleurfoto van die helse gat wat oorgebly het van die berugte satanis, kinderverkragter en christenprediker Gert van Rooyen se huis. Ons moes elke aspek van die “ondersoek” weer deurgaan, tot en met die dag toe iemand die vloer opbreek en ‘n beentjie vind. Instede van twee keer kyk, grawe hulle die hele werf uit, ses voet diep. Die hele voorblad was vol gat, nie een woord van ons nuwe gronwet wat daardie dag tot krag gekom het nie.

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Hoe val ‘n Ethiopiër uit ‘n boom? Wat noem jy ‘n Ethiopiër met ‘n blikkie boelie-bief? Hoe lyk ‘n Ethiopiese kind as hy skuinsdraai? Dit was snaakse grappies gewees daai. Of soos Trevor Noah vra; hoe honger moet jy wees voor jy nie ‘n vlieg uit jou eie gesig kan waai nie? Ek sal jou sê, drolkop: vrek honger! Of miskien dink Trevor mens eet net omdat dit lekker is, energie kom van die voorvadergeeste af of iets? Maar hierdie skrywe is nie om vir Trevor te vertel hy het Afrika verraai nie. Eerder is ons aan die wonder oor hoekom so baie mense so baie honger was.

Ja, daar was droogte, maar Ethiopië is ‘n groot land, en die mense is meestal nomadies, juis oor die klimaatveranderings waaraan hulle oor geslagte gewoond geraak het. Om agter die weiding aan te trek is nie vreemd of eie aan Ethiopië of selfs Afrika nie, dis menslike natuur. So, hoekom trek die dom spul toe nie na beter weiding toe nie? Tamaties!

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Ai tog, Omie daar teen my lamppaal, met jou strak, outoritere gesig en geen-nonsies aggressie. Het julle ouens nog nie geleer nie? Is julle enigste politiek steeds die van vreesbevange rassisme en drome oor weerwraak op ons vyande? Wie wil jy slaan, meneer, waarmee wil jy slaan, en wie gaan betaal vir jou geslanery? Jou ystervuis is lankal opgeroes, en die wereld het aanbeweeg, word groot en begin besin oor dinge wat meer sin maak.

Soos opvoeding, Omie. Wat sê jou Party van opvoeding?

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

PepsiCo is hard besig om ‘n paar aartappelboere in Indië te vervolg omdat hulle “Lay’s aartappels” kweek, sonder lisiensie. Soos ons voorheen met AgriSA probeer redekawel het aangaande voedselsekuriteit, is hierdie ‘n voorbeeld van hoe die ding werk om ons the verarm, verhonger en uiteindelik dan, uit te wis. Die boere se prokureur sien geen probleem nie, maar dalk is daar nie ‘n wet teen prokureurs wat hul kliënte valse hoop gee nie. Die saak gaan eindig soos elke ander van die soort, want ons regerings het handelsverdrae gesluit met Private Bankgiere, en daardie “verdrae” is eintlik monopolistiese kontrakte wat ons nasionale soewereiniteit bloot net verag.

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Die ANC-regering vervul gereeld die drome van parlementslede en buitelandse mafiosi vermom as belangrike beleggers. Vir die buitelanders gee hulle die kastige reg om my snelweë te belas, of altans, om alle privaatpersone en hulle voertuie te tax, oorlaaide trokke en onpadwaardige minibusse met psigote agter die stuurwiel? Hulle kan die pad verniet gebruik. Nie net kan hulle die pad verniet gebruik nie, hulle brandstof word subsidieer deur ‘n extra belastintjie op die petrol wat ons gewone gemors koop om by die werk te kom. Ons noem daai, Cover-Taxes, ons cover almal se profyte met ons taxes. Benaming het baie met hierdie probleem te doen.

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Verkiesings en Demokrasie hou Geen Verband

Kenners vertel my ek moét stem. Altans, dis wat die plakkaat teen die lammpaal my vertel, ek het lankal ophou koerant koop; die vernietes is ook volgepak met kokketielmis-vangers. In elk geval, die propaganda drup uit elke naat van onse ou samelewing, mens het nie nodig om te betaal vir jou eie indoktrinering nie, dit is a mors van skaars finansiële bronne. As ons helfte van daardie propaganda-geld kon gebruik vir opvoeding, dan kon ons op almal se gesonde verstand staatmaak, instede van al hoe meer wette om die bevolking te ‘beheer’. Nou kom een of ander geleerde en vertel ons wat om te dink.

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Die wat ons herkoms verdoesel agter valse geskiedenis, het onlangs weer ‘n slag geslaan deur die Anglo-Boere oorlog the hernoem na die “Suid Afrikaanse oorlog”. Hulle mite van ses miljoen gaskamer slagoffers word deesdae aangebied as vakke om te swot op universiteit, terwyl regte, aangetekende, onbetwisbare holokoste soos die Boere-oorlog afgelag word as mite, en dan verander ons sommer die geskiedenis om seker te maak die skuldiges leef voort as helde. Soos Cecil John Rhodes, wat die hele ding begin het sodat hy diamante en goud uit die “rok-spaaiders” se hande kan hou. As sissy Johnny nooit in Kimberley toegelaat was om met seuntjies te lol nie, en goed pak gegee was, sou die Boerevolk dalk steeds vry gewees het, in vrede met die “volk” van die land. Dis die Ingelse wat die K-woord hier aangebring het, onthou dit, ons het in vrede met meeste stamme geleef, tot sissie Johhny geld begin ruik het.

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Die boere is weereens teen die toue. As hulle nie uitgemoor word deur gemilitariseerde bendes in die nag nie, wil elke swart politikus sy ruggraat bewys met sy harde opinie aangaande daai dem wit boere. Die boere, daarenteen, vergeet partykeer om Boer te wees, dan val ons in die slaggat van rassehaat, en voor ons onsself weer kom kry, staan ons bors-teen-bors met a spuwende teenstander, die een meer gefrustreerd besig as die ander om uiting te gee aan persoonlike gevoelens swak verdoesel as poepol-politiek. Rassisme is die maklikste uitweg vir die lui intellek, en elke politikus wat rassisme gebruik om enigiets te verskoon, is besig om jou soos ‘n idioot te behandel.

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Die Paranoid Goy bied aan:

Die enigste volledige Afrikaanse weergawe van die vergaderingsnotules (Protokol) van die geleerde ouderlinge van Sion wat hy ooit self gelees het.

Die Protokol van die Geheime Ontmoetinge Van die Geleerde Ouderlinge van Sion, om hom nou reg te noem. Ons vertaal hom hier na Afrikaans, so korrek as wat ons eie taalkunstigheid ons toelaat. Naas die verklarende woordeboek, is hierdie die belangrikste dokument wat u ooit kan lees.Die Protokol word altyd aangebied met ‘n verduideliking dat dit eintlik ‘n vervalste bedrogspul is, dat dit geskryf is deur een of ander ou wat Jode haat. Eintlik maak dit nie een kriesel saak wie die ding geskryf het nie, die feit is, dit is een honderd persent korrek, asof ‘n profesie vanaf Bo, oor die dinge wat vandag met die mensdom gebeur.

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Vergadering een is 'n tipe verwelkoming en voorlopige opsomming van die agenda vir die res van die seminare. Ons begin met 'n aanmaning om die betekenis van woorde goed deur te dink. Na jare se lees en bespreking, was dit hierdie eerste openingsparagraaf wat uiteindelik die res van die dokument laat sin maak. Die res van die hoofstuk dien om ons te herinner dat alle volke behalwe Sion 'n klomp drek is wat na geen rede luister anders as 'n ystervuis nie.
Om ons ondergang aan te help, verduidelik die spreker dan ook die beginsels agter Liberalisme en Meerderheidsregering, albei verdoesel, as Vryheid en Demokrasie. Ons sluit af met 'n herinnering dat dit ons agterlike wanopvatting van liberalisme daartoe gelei het dat ons leierskap geen kans kry om te regeer nie, want ons vervang hulle "soos vrot kouse", net soos beplan.

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Vergadering twee was seker op golf-dag, as mens die kort notule lees. As mens egter dink hoe die gemiddelde sakevergadering gaan, met skyfies en diagramme en mense wat met stokkies op belangrike punte tik, kan ons aanneem elkeen van hierdie vergaderings kon 'n hele dag se voordra en opsom en besprekings kos. Hierdie hoofstuk verduidelik hoe ons van ons eie belange vervreemd sal raak, deurdat alles wat ons leer, op nonsens berus, sodat ons 'adviseurs' nodig het. Volgens die reels van ons verslawing, sal hierdie adviseurs natuurlik almal Sion se agente wees.
Om seker te maak ons vind niks snaaks of ongerymd aan hierdie grootse bedrogspul nie, sal die Media ons vermaak, verlei en verkeerd opvoed, volgens die agenda wat ons nooit sal raai nie, want ons is te besig om duur stokperdjies na te jaag.

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Vergadering 3 was sekerlik gelei deur 'n voorsaat van vandag se Israeli president. Die mensdom word beskryf as 'n stomme, bloeddorstige dier wat aan die neus gelei word om sy eie kos te bekak. Hulle spog oor die manier wat hulle die koninklike gesinne uitegwis het, hoe hulle die Franse Rewolusie gestook het, hoe hulle Liberalisme en Kommunisme en allerhande valse teorie aan ons afgesmeer het as 'oplossing' van die probleme wat hulle agteraf stook.
Hulle giggel oor die manier wat ons politici niks anders kan doen as om rond te sit en stry oor dinge wat hulle opgevoed was om nie te verstaan nie. Hulle is baie trots op hoe hulle ons almal geleer het in nonsens te glo en ons 'moderne' beskawing daarop te bou. Die hele proses om ons te verdeel en teen mekaar op te stook word verduidelik. Ons noem dit Demokrasie!
Die hoogtepunt van hierdie hoofstuk, is waar hulle verduidelik hoe ons "verlos" is van slawerny, sodat ons nie die regte, voordele en menswaardigheid van slawe kan geniet nie.

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Vergadering 4 was weer  ‘n kort enetjie, of dalk baie lank, afhangend van vrae en verduidelikings. Om God te vermoor is sekerlik ‘n gewigtige saak wat baie praat sal kos? Gelukkig is Geld ‘n goeie plaasvervanger, dis hoekom die aandelebeurs seker maak alles daarvan loop opdraand na die grootste poel toe. Op die afdraand is daar net ‘n gestryery oor wat dit alles eintlik beteken vir “die ekonomie”. Al hierdie word vermag deur ons opvoeding so te verdraai, dat dit ons nikd opvoed nie, en die van ons Heidene wat wel regkry en tyd kry om te dink, sal net bloot vertrap word deur die aangehitsde opinie van die skape in die skare..

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Vergadering 5 is sekerlik gelei deur iemand wat vir almal wil wys hoe sterk hy is, en hy som ons ondergang op in ‘n paar punte: Ons word verwyder van God en Volk, die regstelsel vergoed kriminele en straf vrye opinie. Ons is ontneem van tradisionele leierskap, en enige samehorigheid tusen ons word uitgedelg as ‘n bedreiging teen Sion.
Om al hierdie reg te kry, word ons opvoeding, vermaak, finansiële- en regstelsel gekorrupteer, sodat ons geen kennis, begrip, of selfs net belangstelling kan betoon aangaande ons eie welsyn en toekoms nie. Al wat ons mag weet: Goud is God, en Sy redding is nie vir arm heidene nie.

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Vergadering 6 is amper uniek, deurdat net een tema behandel word, naamlik die verslawing van die Goyim deur middel van die effektebeurs. As enigiemand nog twyfel of spekulasie waaragtig ‘n duiwelse ding is, lees voort, hier verduidelik die menere alles; inflasie, geldkrisisse, grondonteiening en wat ons hier noem, Universele Bantoe-opvoeding, oftewel Uitkomsgebasseerd/cirriculum 2021, Meestersgrade in geslagsdifferensirasionalisering en al daai...op skuld, natuurlik.

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Vergadering 7 was waarskynlik gelei deur ‘n relatief nors omie met min woorde. As hy doekies omdraai, is dit nie terwyl hy praat nie! Hy vertel ons die waarde en oorsprong van terrorisme, oorlog en natuurlik die rol van die Verenigde Nasies en die uitwissing van die middelklas. Die eerste sin som eintlik die hele Sionistiese kultus, ag ‘skiestog, Globale Sakeplan op: Hope armes en hope polisie, en die miljoenêrs wat seker maak die polisie staan tussen die armes en die kos.

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Vergadering 8 gaan voort in die gees van vergadering sewe, maar nou praat ons meer oor die korrupsie van ons wetgewing en openbare instansies. Ons noem weer die skild van miljoenêrs rondom die ..um... wie het hierdie Plan uitgedink?
Laastens word ons verduidelik die herkoms van die Kakastokrasie, ons leierskap van aristokrate wat eintlik die vieslikste klomp kaka is. Wie van ons gaan huil die dag as hulle kaka? Sal ons ooit vra wie dit is wat ons “red”?

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Vergadering 9 is ‘n mengsel van spogtery en dreigemente. Die spreker is vol vertroue dat hulle die Goyim se opvoeding lei waar hul wil. Deur ons ‘n klomp nonsens in die kop te praat, het ons kultuur, identiteit en geregtelike eerbaarheid verloor, afgesweer as politiese foute, terwyl ons die valse beginsels vanuit ons vyand se mond herhaal as natuurwette en heilige evangelie. Om te verhoed dat ons agterkom ons word mislei, en om te voorkom dat ons saamkom en saamstaan en saam veg teen ons universele vyand, word ons opgedeel in strydende partye, gelowe, politiese kampe... enigiets dat ons tog net nie saamwerk nie.

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Vergadering 10 is nie vir sissies nie. Die hele distopiese hel van die toekoms word breedvoerig verduidelik, en ons Goy gemors sal vuriglik deelneem aan ons eie verslawing. Ons eerste bydrae tot ons eie ondergang, is ons tekort aan belangstelling in die doen en late van ons leiers, sit daarby ons foutiewe begrip oor dinge wat ons opgevoed word om nie te verstaan nie, skommel met ongenaakbare ekonomiese geweld teen die bevolking, en versier met ‘n reeks vergrype deur ons Kakastokrasie, die skuim wat aangestel word om voor te gee hulle regeer ons. As iemand kla, vertolk die wet op ‘n manier wat die klaer na die krimineel laat lyk.

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Vergadering 11 was sekerlik weer die norse omie met al die medaljes aan die woord. Hierdie spesifieke tegniek word deesdae gereeld toegepas deur die petrolprys. Sit hom op met 80c, terwyl die mense nog skarrel om kop bo water te hou, verkrag ons gou die regstelsel om byvoorbeeld ‘n nuwe soort ‘finansiele voertuig’ wettig te verklaar. Bring hom af met drie sent net voor die president die volk toespreek. Sit hom veertig op terwyl ons die skole se befondsing onttrek, haal tien sent af voor die verkiesing. Alles een groot verhoogspel, met tussenposes van brutale ekonomiese geweld.

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Vergadering 13 volg netjies op 12, dalk na middagete? Die Pers mislei ons, en ons weet dit nie, want jirretjie tog, het jy Saterdag se wedstryd gesien, maar vertel my later, nou gaan ons eers na daai blink nuwe inkopiesentrum toe! Om te keer dat ons dalk belangstel in politiek, gee hulle ons allerhande snert om oor te stry, soos minimumlone, terwyl hulle agter ons rug wette maak en breek soos dit hul pas. Wie kan stry teen ‘n wet wat reeds afgevaardig is? Wie kan dit bekostig om ‘n saak aanhangig te maak, as almal minimumloon verdien?

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Vergadering 12 is een van die wat mees profeties klink. Die Internet het amper hierdie tegniek ontwyk... vir ‘n rukkie. Sensorskap is besig om al verder te kruip, dokumente is besig om van mense se kompers te verdwyn, en selfs hierdie webwerf sal sekerlik ook belas word, sodra Die Algoritme grootword en gradueer. Ons leer ook hoekom selfs die ANC veg om die fondse te volhou vir die Opposisie in elke wyk, maak nie saak hoe wit ookal. Opposisie verleen ons die geleentheid om te dink iemand kan dalk ons verslawing keer.

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Vergadering 14 word gelei deur die satanskind wat seker die kamer ingekom gedurende vergadering 13. Alle godsdiente behalwe die van Sion word verwoes, en dan aanbid ons almal die god van Sion, wil of nie. Die belangrikste deel hier is waar hy verduidelik dat die wet van Moses verkrag is om voor te hou as godsdiens, en alle kritiek word stilgemaak deur smaart eksperts wat verduidelik hoe kaksleg en onnosel ons heidene  is. Jy beter saamstem, anders gee hulle jou Welsyn, die grootse opraper van armansgeld, die ergste verduiselaar van jongmense se toekoms.

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Vergadering 15 stel ons bekend aan die Ystervuis van Geregtigheid, geklee in die fluweelhandskoentjie van Vrymesselary, wat wurg aan die regstelsel tot daar vir ons dom Goyim vee niks anders oorbly as plig en straf, en straf en plig, en straf en straf... en ons is blykbaar te onnosel om dit te keer. Hierdie seminaar gee wel twee redes om beter te voel:
Die fluweelhandskoen geweef uit gierige samesweerdertjies met snaakse rituele, sal gebrand word om van die getuienis ontslae te raak. Tweedens eindig die vergadering met ‘n sinnetjie wat Donald Trump se presidentskap (en nou al die ander) tog te mooi voorspel. Die vertaling is direk, en dui eintlik na ‘n soort klipstandbeeld-platform op die dorpsplein, vir die koning se stoel wanneer hy kom gesig wys. Die verste punt op aarde van jou naaste stoel af, is omtrent 20 000 kilometer. ‘n Afkondiging versprei tot daar in een uur? Dit klink vinnig! Profeties?

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Vergadering 16 se filosofie is welbekend aan ons Suid-Afrikaners. Dit is ongelukkig so dat Bantoe-opvoeding nooit afgeskaf is nie, instede het dit die universele standaard geword...vir die hele wêreld! Ook bekend onder name soos “Outcomes-based education” en “Ciriculum 2000” of “UNESCO Vision 2010” of Amerika se “no child left behind”. Die ware betekenis van “equitable education” word mooi hier verduidelik. Die nuutste op hierdie front was natuurlik toe UNESCO verklaar het opvoeding is ‘n “onvolhoudbare aktiwiteit”.

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Vergadering sewentien is ook propvol goeie nuus: Die einde aan prokureurs en advokate, korrupte amptenare en psigotiese polisiemanne. Die slegte nuus is egter ‘n donker wolk wat geen silwer randjies duld nie, al die bogenoemde verlossings was toe al die tyd Hulle toedoen, in elk geval. Ons laaste hoop kon dalk van Bo kom, as dit kom voor hulle die laaste priester verlei en die laaste bybel brand, of wat jou geloof se heilige boek ookal genoem word... hulle is besig om hom te brand. Elke nuwe evangelie wat jou kind huistoe kom mee, is nog ‘n stap nader aan die “regte” godsdiens, blykbaar.

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Vergadering agtien gaan meer oor die sogenaamde “geheime diens”, oftewel die klomp spokee in duur swart pakke en donker brille wat rondom elke amptenaar koek soos vlieë op ‘n drol. Brommers om die kakastokrasie... Tenminste sal ons dan ontslae wees van die vervlakste “blouligbrigade”. Die slegte nuus? Om seker te maak jy dink nie dalk aan moord op ‘n politikus nie, moor hulle jou die dag as hulle uitvind jy dink aan politiek...

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Vergadering 19 verduidelik ietwat van die polisie se ware doel in die ‘moderne’ samelewing. ‘n Vinnige verwysing na ons onmag teen die mag van die Staat, ons lae bestaansreg in die oë van die Polisie, en om seker te maak ons vergeet alle idees oor ons politieke mag, sal ons geleer word dat kritiek teen ons meerderes blote terrorisme is. Is u bewus die naam wat die polisie gebruik vir burgerlikes is “Hase”? Hulle sê ons verstar nes hase as hulle ons “in die lig sit”.

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Vergadering 20 is dalk die belangrikste dokument wat enigiemand ooit geskryf het. In 42 kort paragrafies word die hele sisteem van skuldslawerny in breedvoerige detail uitgespel. As ons, as lede van die menseras, ooit gaan opstaan, afskud en terugveg, dan is hierdie waar ons moet begin.

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Vergadering 21 gaan voort op die vorige, maar die keer met “oplossings” vir al die probleme wat ons Goyim nou ervaar. DADA (en P.Goy) is vasberade dat ons die Protokolle skaak en bloot net omdraai in ons guns, ons as mensdom. Hierdie spesifieke vergadering, egter, is een wat ons nie sal toepas nie, nee, hier beskrywe die spreker presies die metode waarmee hulle grootskaalse bedrog verander kan word in wetgewing. Dit is besig om te gebeur (Derivatives, Financial Vehicles, NZIRP ens.) en ons moet dit onmiddelik uitroep, aanroep en aankla vir wat dit is: Internasionale finansiele bedrog, afgedwing met lyding en geweld, te danke aan die CIA/satanistiese pedofiel netwerk en hulle (ons) weermagte.

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Vergadering 22 vertel meer oor die karakter van ons vyand. Dit blyk die storie werk so: Ons Goyim is geleer om goud te aanbid, toe raap Hulle alles op wat ons kon opgrawe. Nou is goud Hulle Mag, wat Hulle sal gebruik om Hulle god aan ons op te dring...maar daardie god is Goud? Al wat jy moet weet, is dat Goud jou gat sal red uit jou stoepit Goy leierskap se gat wat Goud vir hulle gegrawe het. Of so iets.

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Vergadering 23 is amper die einde van ons lyding. Nie net kan ons ophou hoor hoe kaksleg en dierlik die Goyim is nie, maar nederigheid is blykbaar ons laaste les. Vir die onkerstenbare kapitaliste onder ons, is daar dan ook een laaste les: jou reusemaatskappy sal ook vernietig word, voor dit jou wangedagtes aansake owerheid gee... Die grootste wapen van ons vyand, markmonopolie deur onaantasbare biljoenêrs, is dan ook sy grootste vrees, naas opgevoede, onafhanklike en skuldvrye burgers met nasietrots. Mens kan nie patriotte vertrou nie, die goed let te skerp op wat om hulle aangaan...

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive

Vergadering 24 is die laaste een, dank genade! Vir ‘n slag word die Goy diere nie uitgeskel nie, instede word ons bekendgestel aan ons nuwe opperheer. So hard as wat vorige protokolle sy goddelikheid probeer voorpraat het, is hy maar net nog ‘n pop wat hang aan drade wat niemand kan sien nie. Hierdie toespraak gee rede om te verhoed dat die mense.... goete wat hier praat, nie regtig menslik is nie, soos in ‘n heeltemal ander spesie? Hulle haat die mensdom, en erken openlik hier die oorsprong en doel van terrorisme. En wie is dit wat die politieke poppe se toutjies trek? Geen antwoorde hier nie, ongelukkig.

Die Protokol van die Geleerde Ouderlinge van Sion, op Afrikaans